Design a site like this with WordPress.com
Get started

Home

Latest from the Blog

Tina’s en terte

Soos ek begin rustig raak, neem ek my selfoon en daar staan dit op die skerm: Tina Turner, 83, oorlede. Ai, nog een van ons grootword ikone sing nou nie meer in die aardse koor nie… Ek neem ‘n skermgreep en stuur dit vir my ma en sussie aan. Ek begin ‘n tunatert aanmekaar slaan.…

Daardie eerste pannekoekie

Ek is ‘n eerste pannekoekie. Na my was daar nog twee pannekoekies. My skoonma spot graag dat jou eerste kind soos ‘n eerste pannekoek is. Jy lees die flatervrye resepteboeke, maar omdat dit jou eerste pannekoek is, sal selfs gesoute kerkbasaar baksters vir jou kan sê: Met die eerste pannekoek glip daar gereeld ‘n glips…

Jammer vir die voicenote

“Jammer vir die voicenote…” Die frase waarmee 95% van alle voicenotes begin… Ons almal deel dit uit en ons almal ontvang dit. Soms is dit die grootste gerief, ander kere die grootste grief. Ons nasie hier aan die Suidpunt van Afrika is mos goed gemanierd met ons “Ja Oom. Hallo Tannie.” Dit is dan seker…

Get new content delivered directly to your inbox.